Vuurvas

Na ’n besige dag, ry ons graag saam met jou huis toe.

Die op-en-wakker program sal jou op hoogte hou van die dag se nuus asook sportnuus. Ons maak seker dat jy vinnig by die huis kom met ’n verkeersverslag elke halfuur. Inspirende onderhoude en insette sal jou bemoedig om vas te staan tydens tye wat dit soms moeilik gaan.

DAE

    Maandag

    Dinsdag

    Woensdag

    Donderdag

    Vrydag

SEGMENTE

16:20 MDWDVSS Regstreekse onderhoude
17:15 MDWDVSS Finansiële minuut
17:20 MDWDVSS Vuurvas sport / Sports wrap
17:40 MDWDVSS Christenperspektief op die nuus
15:10 MDWDVSS Wiele 2 Wiele
15:20 MDWDVSS Brandpunt
17:45 MDWDVSS Motorsportfokus