Ontbyt

Skakel in vir die program wat jou sal inspireer en jou met 'n huppel-in-die-stap by die werk sal kry.

Jou op-en-wakker ontbytprogram met net die beste musiek asook genoeg inligting en inspirasie om jou dag op die regte manier te begin.

DAE

    Maandag

    Dinsdag

    Woensdag

    Donderdag

    Vrydag

SEGMENTE

6:00 MDWDVSS Nuus
6:20 MDWDVSS Oggendoordenking
6:30 MDWDVSS Nuus- en Sportstories vanuit Die Burger
6:50 MDWDVSS Ontbyt gedagte
7:00 MDWDVSS Nuus
7:10 MDWDVSS Anton & Kia se 30s uitdaging
7:30 MDWDVSS Projek fokus
7:40 MDWDVSS Sportnuus
7:47 MDWDVSS Ontbyt motivering
8:00 MDWDVSS Nuus
8:15 MDWDVSS Health Jab
8:22 MDWDVSS Da’ vat hy
8:30 MDWDVSS Nuushooftrekke