Brunch

‘n Leefstyl-program wat jou sal inspireer om jou Christenskap daagliks uit te leef

In Brunch met Almari word aktuele onderwerpe bespreek, inspirerende getuienisse gedeel, opbouende musiek geluister en van tyd tot tyd uitgereik na die gemeenskap om mense se nood te verlig.

DAE

    Maandag

    Dinsdag

    Woensdag

    Donderdag

    Vrydag

SEGMENTE

9:00 MDWDVSS Nuus
9:10 MDWDVSS Joyce Meyer
9:50 MDWDVSS Mooi van binne en buite
10:00 MDWDVSS Gewone mense en stories
10:50 MDWDVSS Vars!
11:00 MDWDVSS Nuus in 60s
11:10 MDWDVSS Verhoudings
11:05 MDWDVSS Boekrak
11:10 MDWDVSS Storie agter die lied