Aanklank

Denise sorg elke weeksaand vir die beste musiek en geselsklanke.

Aanklank met Denise Williams bied ‘n verskeidenheid van interessante programme soos bv. Wat sê die reg?, TygerMedies asook die gewilde aandboodskappe om 19:30 wat deur verskeie predikers gebring word. Tussen 19:00-21:00 saans het ons ook gebedsvriende wie jy kan skakel met jou gebedsversoek.

DAE

    Maandag

    Dinsdag

    Woensdag

    Donderdag

    Vrydag

SEGMENTE

19:30 MDWDVSS Aandboodskap
20:30 MDWDVSS Wat sê die reg?
21:00 MDWDVSS Kerk sonder mure
20:15 MDWDVSS Tygermedies
20:10 MDWDVSS Ek en my kind
21:00 MDWDVSS Anti-conformity
21:00 MDWDVSS Draaipunt