Omroeper Enkel

Omroeper Naam

1) Rol by Radio Tygerberg:

Omroeper (Oggendrooi, Weeksdae, 06:00-09:00)

2) Geboortedorp:

Bredasdorp

3) Verjaarsdag:

6 November

4) Gunsteling kos:

‘n Bredie met lekker lamvleis, groot stukke groente en heel klein uitjies.

5) Gunsteling gospel lied & kunstenaar:

Follow Me van Shonlock

6) Hoekom radio?

Dis lekker. Ek geniet dit baie.

7) My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

dat die bose kringloop van dwelm- en drankmisbruik en die gevoel van waardeloosheid en hopeloosheid, wat onder baie mense heers, gebreek sal word.Verder dat elkeen sal besef dat hy of sy nie ’n bendelid hoef te wees om te voel hulle behoort iewers nie en dat hulle ‘n bestaan kan maak op ‘n wettige manier.  En dat hulle mense sal word wat bydrae by ons gemeenskap, nie mense wat wegneem nie.

8) Gunsteling teksvers:

Hebreërs 4: 14 – 16