King Price Kompetisie

Sit jou veiligheidsgordel aan – want hierdie kompetisie is groot!

Dis massief!

Dis R350 000 se pryse wat weggegee word!

Een gelukkige luisteraar gaan wegstap met ’n ongelooflike R104 000 kontant!

En dit stop nie daar

Elke dag gee ons 6 keer R2 500 weg – en JA – dit kan selfs Meer as verdubbel!

Plus… ons het bonuspryse wat jy NIE wil misloop nie!

Dis eenvoudig, en dit kan JOU lewe verander!

Wat moet jy doen?

Hulle glo daarin om verhoudings eerste te stel.

Jy moet in besit wees van ’n geldige verpligting-vrye kwotasie of ‘n bestaande King Price kliënt wees.
WhatsApp net die woorde ‘king price’ na 0861 104 104 en volg dan die maklike instruksies.

King Price is making insurance great again.

No fake news.

Just lekker insurance.

Ons almal ken die frustrasie van die masjien-stem aan die anderkant van jou telefoon, en nie een van ons wil met ’n blikstem praat nie. King Price rol die rooi tapyt uit vir jou.

King Price is ’n gelisensieërde FDV. Datatariewe en B’s en V’s geld.

VIR JOU VERPLIGTINGVRYE KWOTASIE, KLIK HIER:

OM IN TE SKRYF VIR DIE KOMPETISIE, KLIK HIER:

Toe King Price hul deure 13 jaar gelede oop gemaak het, het hulle die versekeringsbedryf op sy kop gedraai met hul koninklike diens, karpremies wat maandeliks verminder en polisbewoording wat uiteindelik verstaanbaar was.

Nou doen hulle dit weer! Hoe?

Deur te doen wat hulle die beste doen, en dit te doen met passie.

King Price is nie net ’n versekeringsmaatskappy nie, hulle is ’n wêreldklas-span wat die reëls  herskryf.

1 gelukkige kliënt op ’n slag.

King Price is making insurance great again.

No fake news. Just lekker insurance. 

*Premies is risikoprofiel afhanklik, word jaarliks hersien en maadeliks betaal.”

King Price is ’n gelisensieërde FDV. B’s en V’s geld.