Wen op Valentynsdag!
12 Februarie - 14 Februarie, 2020
* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE
12 Februarie - 14 Februarie, 2020
Volle Dag
Baie geluk aan…
Mark Gavin wat wegstap met hierdie ongelooflike prys van Ster-Kinekor, Tygervalley, Krispy Kreme Canalwalk, Your Best Mark en natuurlik Radio Tygerberg 104FM
Mark jy wou bitter graag wen
En kyk nou net! Aanhouer wen 😁
Maar…
Ons het so baie inskrywings gekry dat ons nog ‘n persoon gaan bederf met ses Valentynsdoughnuts van Krispy Kreme Canalwalk en ‘n pragtige houtbord van #YBM. Baie geluk @Cara Harriet Swart.
Vrydag is die dag van liefde en ons vier dit met dit met ‘n heerlike geskenkpak propvol lekkerte! En al wat jy moet doen is om jou naam onder hierdie post te skryf en te deel. Jy staan ‘n kans om ‘n unieke houtbord van Your Best Mark te wen asook heerlike Valentynsdoughnuts van Krispy Kreme Canalwalk en twee kaartjies na die nuwe Afrikaanse fliek Vergeet My Nie Fliek vir die 20:00 vertoning by Tygervallei op 14 Februarie by Ster-Kinekor, Tygervalley asook ‘n geskenkpak om die fliek te onthou.
Wenners word Vrydag op #Brunch aangekondig, maak dus seker jy skryf sommer nou in en bly ingeskakel van 09:00 tot 12:00 op Vrydag.