Wat sê jy? (Kyk video en Luister na die onderhoud)
12 Julie - 12 Julie, 2019
* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE
12 Julie - 12 Julie, 2019
2:00 nm - 3:00 nm
Luister na die insiggewende en kommerwekkende onderhoud. Deel dit gerus met almal wat kinders het of betrokke is by skole.
_______________
Maak seker jy is môre om 14:00 ingeskakel op Radio Tygerberg 104FM. Anton Brink gesels oor die vuurwarm onderwerp – die omvattende seksuele opvoeding-kurrikulum (CSE) wat onlangs groot nuus was.
Hierdie is ‘n moet as jy kinders of kleinkinders op skool het of by skole betrokke is.
Ons gaan gesels met Adv. Nadene Badenhorst van Freedom of Religion SouthAfrica (FORSA) en Ryan Smit van Cause for Justice oor die Omvattende Seksuele Opvoeding (Comprehensive sexual education) kurrikulum. Die afgelope tyd was daar baie in die media geskryf oor die beoogde kurrikulum wat Departement van Onderwys by skole wil implementeer. Hoe raak dit ouers, voogde en skole? Skakel in en praat saam.
Lees meer hieroor by ForSA: