#VREESloos 2019: Hoërskool Stellenberg (Kyk video)
3 Oktober - 5 Oktober, 2019
* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE
3 Oktober - 5 Oktober, 2019
3:00 nm - 3:00 nm
Kontak Nommer:
Tel. 021 919 1029
Kontak Epos:
Webwerf:
Vir die span van Stellies is dit Girl Power al die pad! Die #VREESlose vroue is Esti Joubert, Nicola Janse van Rensburg, Lara Thiart, Savanha Henn , Charl-Mari Swanepoel, Hayley Jantjies, Elize-Mari Beck, Mariza Mak, Olivia Sym en Danielle Vollenhoven.
Besoek hul op FaceBook en Instagram, klik op die ikoon.
#VREESloos2019 met Hoërskool Stellenberg
Van 3 tot 5 Oktober 2019.@Tygervallei Winkelsentrum.Vyf skoolspanne.Motors van @Motus Nissan & Datsun TygervalleiTrapfietse van @Zonefitness.@AWSUM berig en monitor sosiale media.Wat doen @Wimpy, @Watkins Valeur, @Coke en @Cape Union Mart?Kom vind uit.#VREESloos2019, Wie’s bang?
Posted by Radio Tygerberg 104FM on Friday, 4 October 2019