#VREESloos 2019: Hoërskool Durbanville (Kyk video)

3 Oktober - 5 Oktober, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

3 Oktober - 5 Oktober, 2019

3:00 nm - 3:00 nm

STRAATADRES: Langenhovenstraat, DURBANVILLE, 7550 | POSADRES: Posbus 417, DURBANVILLE, 7551 GPS-KOÖRDINATE: -33° 49' 50.11", +18° 38' 35.58"

Kontak Nommer:

(t) 021 976 3188 (f) 021 976 3189

Kontak Persoon:

Helena Otto

Die span wat vanjaar Hoërskool Durbanville verteenwoordig is:

Tiano de Sousa, Pierre van Zyl, AJ Steyn, Zac Louw, WP Humphries, Paul Esterhuizen, Dandre Jansen van Nieuwenhuizen, Franko van Wyk, Iwaan Bloys en Andre de Goede.

VREESlose onderwyser: Liandri Loubser

Vanjaar vat die Durbies die baie ernstige saak van geweld teen vroue en kinders aan met hul veldtog:

Durbies sê nee vir geweld teen vroue en kinders

#VreesloosVirVroue

Hul ondersteun die organisasie, One Billion Rising wat hul daarvoor beywer om geweld. Maak seker jy kyk na hierdie Video

  

 

Vir foto’s van dag 1, klik hier.

Besoek hul op FaceBook en Instagram, klik op die ikoon.

#VREESLOOS2019 met Hoërskool Durbanville

Van 3 tot 5 Oktober 2019.@Tygervallei Winkelsentrum.Vyf skoolspanne.Motors van @Motus Nissan & Datsun TygervalleiTrapfietse van @Zonefitness.@AWSUM berig en monitor sosiale media.Wat doen @Wimpy, @Watkins Valeur, @Coke en @Cape Union Mart?Kom vind uit.#VREESloos2019, Wie’s bang?

Posted by Radio Tygerberg 104FM on Friday, 4 October 2019