#VREESloos 2019: Hoërskool Bellville (Kyk video)
3 Oktober - 5 Oktober, 2019
* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE
3 Oktober - 5 Oktober, 2019
3:00 nm - 3:00 nm
Omnia Avenue, Chrismar, Cape Town, 7530
Kontak Nommer:
021 948 1801
Kontak Epos:
Webwerf:
Dis #LeeuKrag vir die manne van Hoërskool Bellville wat #VREESloos2019 soos konings gaan aanvat! Bo v.l.n.r is Donrico Diedericks, Damian Keown, Udo van Heerden, Riaan Kamfer, Jeandre van Heerden,
Ridwaan Sylvester, Erich van Greunen, Muller Loubser, Francois van der Merwe en Juan Watney.
Die leeus word slegs deur hul #VREESlose onderwysers, Eric Coetzee en Ferdi Stoman getem terwyl Hannelie van Lill ‘n wakende oog oor al die manne hou!
Die Leeus neem vanjaar deel ten bate van die Immelman-gesin wat in Augustus hul huis en ouma in ‘n verwoestende brand verloor het.
VIR FOTO’S VAN DAG 1, KLIK HIER
Besoek hul op FaceBook en Instagram, klik op die ikoon.
https://www.facebook.com/Tygerberg104FM/videos/552361425571784/?eid=ARDcp70X0Z57xpTLQsN_5Mfbse3fBMMoua_ZfAZup9XgGBjh76wawWxBTEFLXmP_9Nx9clni_V23PNvt
https://www.facebook.com/HskoolBellville/videos/463300727618994/UzpfSTYzNDg2ODc1OTg2Mjk2NjozMTYzOTYxNTAwMjg3MDAw/