Volmaanpiekniek in Paarl
12 Oktober - 20 Januarie, 2020
* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE
12 Oktober - 20 Januarie, 2020
5:00 nm - 10:00 nm
Paarl
Taalmonument, Gabbema Doordriftstraat, Street, Paarl 7646
Daar is iets magies aan ‘n volmaan en nou kan jy en jou gesin dit self beleef tydens een van die volmaan-pieknieks wat deur die Afrikaanse Taalmonument aangebied word. Bring jou eie piekniekmandjie of bestel een by Volksmond Cafe (tel. 021 863 2800).
Geniet ‘n pragtige sonsondergang voordat jy die volmaan beleef.
Kaartjiepryse vanaf R5-R40
Wanneer: 17:00 – 22:00 uur – 12 Oktober 2019, 9 November 2019, 13 Desember 2019, 10 Januarie 2020, 8 Februarie 2020, 7 Maart 2020
Waar: Taalmonument, Gabbema Doordriftstraat Street, Paarl, 7646
Wie: tieners tot volwassenes
Vir meer inligting: e-pos aan admin@taalmuseum.co.za of besoek Afrikaanse Taalmonument
KOMPETISIE:
Hou ons sosiale media blaaie dop en skakel gerus in vir meer inligting rondom ons kompetisie in samewerking met ThingsToDoWithKids en Plakkie™