Tyd vir nog ‘n e-konsert
12 April - 12 April, 2020
* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

As jou huis nie meer so skoon is, jou klere nie gestryk en die grys stukkies in jou hare nou goed wys en jy glad nie mense wil nie nie, is dit tyd om die laaste van Optog se e-konserte by te woon. Gaan haal daardie R50 uit jou beursie en maak seker almal – of net jy – is lekker voor die skerm vir die 12 April opskop!
So maak mens…
1. Besoek www.optog.co.za en klik op e-konsert
2. Klik op een van drie betalingsopsies. Indien jy opsie 2 of 3 kies: voltooi bedrag
3. Klik op “Add to bag”, daarna op “Sien mandjie” en dan op “Gaan voort”
4. Voltooi inligtingsveld en teken in op OPTOG! nuusbrief
5. Klik op “Use new credit card without storing” en volg die betalingsinstruksies
6. Klik op “Proceed to payment” en “Pay now”
7. Ontvang e-pos wat aankoop van kaartjie bevestig
8. Ontvang e-pos met kaartjiebesonderhede. Klik op die woord “hier”
9. Klik op “view” wat in rooi op skerm verskyn
GENIET DIE KONSERT!