The Village Square vier vroue!
24 Augustus - 24 Augustus, 2019
* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE
24 Augustus - 24 Augustus, 2019
9:00 vm - 12:00 nm
Kontak Nommer:
Tel: 087 158 1982 (office hours)
Kontak Epos:
‘n Goeie begin vir ‘n naweek! Radio Tygerberg 104FM het vanoggend by The Village Square in Durbanville gekuier. Indien jy nie vanoggend daar was nie, maak seker jy gaan maak ‘n draai! Goeie tye wag vir jou met plekke soos onder meer Soet on the go, Dos Chido en Sorbet. — with Lumari Kleynhans at The Village Square.
_____________________
Augustus is Vrouemaand en Radio Tygerberg en The Village Square wil die dames behoorlik bederf! Kom maak tussen nege en twaalf op 24 Augustus ‘n draai by ons Village Square buite-uitsending. Dames sal gepamperlang word met gratis express mani-pedis by die Sorbet bederfstasie. Terwyl jy jou beurt afwag is daar vars koffie van Dos Chidos en ‘n lekker bederf van Soet-on-the-go by die gerieflike ‘lounge’ area. Volg The Village Square op Facebook en Instagram vir meer inligting!