AprilApril

‘Stargazing’ piekniek in Paarl

21 Desember - 20 Januarie, 2020

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

21 Desember - 20 Januarie, 2020

6:00 nm -

Paarl

Taalmonument, Gabbema Doordrift St, 7646 Suider-Paarl, Western Cape, South Africa

Vaarwel Saturnus! Wees romanties en word geïnspireer deur die naghemel by die Taalmonument op die Paarlberg tydens een van die Stargazing Picnics, aangebied deur die Afrikaanse Taalmonument in samewerking met die Orion Observation Group (OOG). Bring u eie piekniek of bestel een by Volksmond Cafe (tel. 021 863 2800). Hierdie is ‘n geleentheid om die hemelruim soos nog nooit tevore te aanskou! 

Koste: R10 | R50

Wanneer: 18:00 nm 21 Desember 2019

Waar: Taalmonument, Gabbema Doordrift St, 7646 Suider-Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Wie: tieners tot volwassenes

Vir meer inligting: e-pos aan admin@taalmuseum.co.za of besoek Afrikaanse Taalmonument

KOMPETISIE:

Hou ons sosiale media blaaie dop en skakel gerus in vir meer inligting rondom ons kompetisie in samewerking met ThingsToDoWithKids en Plakkie™