DesemberDesember

Spier Light Art Show by Spier-wynplaas

8 Desember - 19 Januarie, 2020

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

8 Desember - 19 Januarie, 2020

Stellenbosch

R310 Baden Powell Dr, Stellenbosch, 7603

Die gewilde jaarlikse Spier Light Art word vanjaar weer aangebied. Besoekers ervaar elke aand ‘n skitterende verskeidenheid liggies- en klankkunswerke op hierdie historiese plaas op Stellenbosch. Kunswerke sal oor die Spier-plaas versprei word. Sommige is speels en interaktief, terwyl ander treffende nadenke laat.

Wanneer: 8 Desember 2019 – 19 Januarie 2020

Waar: Spier Wynplaas

Wie: alle ouderdomme

Vir meer inligting: Spier Light Art

KOMPETISIE:

Hou ons sosiale media blaaie dop en skakel gerus in vir meer inligting rondom ons kompetisie in samewerking met ThingsToDoWithKids en Plakkie™