Traxtudio | You’re The One

15 Julie - 7 September, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

15 Julie - 7 September, 2019

Volle Dag

Jou droom kan ook ‘n waarheid word – soos Anton & Gerald sn!

ALLE FOTO’S DEUR HYDE & SEEK PICTURES

 

 

Traxtudio se You're The One talentkompetisie aansoeke is oop! Kan jy sing of ‘n instrument speel? Skryf nou in om ‘n prys ter waarde van R1 miljoen te wen. Dit sluit in, ‘n motor, CD-kontrak asook 'n klanksisteem van Mitech Direct. Alle ouderdomme is welkom!

Posted by Radio Tygerberg 104FM on Friday, 12 July 2019

You’re the One is ’n multinasionale talentsoektog en is oop vir sangers sowel as instrumentaliste. Die wenner stap weg met pryse ter waarde van R1 miljoen. Pryse sluit in ’n nuwe motor, platekontrak en nuwe klanksisteem (van Mitech Direct). Kom geniet die kwarteindronde saam met ons op 7 September 2019 om 09:30 te Cape Gate winkelsentrum. Radio Tygerberg is mediavennoot van die You’re the One.

Inskrywings sluit op 28 Augustus 2019 en koste beloop R200 per inskrywing en sluit 10 profesioneel vervaardigde ‘backtracks’ in.

Vir meer inligting oor hierdie opwindende projek, lees verder:

  1. Hoe om in te skryf: https://www.traxtudio.co.za/how-to-enter/
  2. Hoe gaan die kompetisie werk? https://www.traxtudio.co.za/how-will-the-competition-work/
  3. Wat is my kanse om te wen? Hoe gaan ek beoordeel word? https://www.traxtudio.co.za/what-are-my-chances-to-win/
  4. Hoe moet my video of voice note klink: https://www.traxtudio.co.za/what-must-i-do/

Laai ‘n video van waar jy sing, of ‘n instrument speel op www.traxstudio.com voor 28 Augustus.  Dis trax met ‘n X.

Kom geniet die kwarteindrondte saam met ons op Saterdag 7 September 2019, om 09h30, by Cape Gate winkelsentrum!

 

NOTE FROM THE ORGANISERS:

FOR THOSE WHO CANNOT ENTER ONLINE:  WE WILL HOST A “LIVE AUDITION ROUND” IN THE MALL (WHERE YOU CHOOSE TO ENTER) THE FRIDAY BEFORE THE ROUND IN THE MALL. FOR DATES AND MALLS, CLICK HERE: https://www.traxtudio.co.za/dates/ TO RSVP (reserve a place), please email: youretheone@traxtudio.com