DesemberDesember

Radio Tygerberg vier Kersfees met sang

9 Desember - 9 Desember, 2018

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

9 Desember - 9 Desember, 2018

6:00 nm - 9:00 nm

Ervaar Kersfees soos nog nooit tevore nie met Origin SA en Radio Tygerberg 104fm.

Op Sondag 9 Desember vanaf 18:00 gaan die Lighuis Kerk in Parow se dak behoorlik gelig word met musiek uit die boonste rakke.

Rouchelle Liedemann, Gerschen Thys, en die Cape Town Gospel Choir en orkes onder leiding van die meester Colin Peckham, gaan sorg vir ‘n aand van onvergeetlike musiek.

Kaartjies is beperk en die volgende is beskikbaar:

Volwassene: Premium – R95, Standaard – R65

Kinders (2 – 12 jaar):  Onder 2 jaar – Gratis, Premium – R75, Standaard – R50

Om te bespreek  besoek  https://www.originscotland.org/zabookings/ of bel 021 813 5853.

Begin jou feesseisoen om ‘n onvergeetlike geestelike noot met Radio Tygerberg 104fm, Origin South Africa, en Lighthouse Ministries.