DesemberDesember

Radio Tygerberg Sakebyeenkoms 6 Maart (video)

6 Maart - 6 Maart, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

6 Maart - 6 Maart, 2019

7:00 vm - 9:00 vm

Barnyard, Willowbridge

Kontak Epos:

sake@104fm.co.za

‘n Begroting vir maksimum impak. Dit was die tema van Radio Tygerberg 104fm se eerste sakebyeenkoms in 2019 met Dr Ivan Meyer, die Wes-Kaapse Minister van Finansies (KYK VIDEO)

Radio Tygerberg 104FM se eerste #sakebyeenkoms vir die jaar het op Woensdag 6 Maart  met die Minister van Finansies van die Western Cape Government, Dr Ivan Meyer en ‘n paneel van kenners in die The Barnyard Theatre At Willowbridge afgeskop.

Dennis Dykes van Nedbank het kommentaar op die begroting gelewer. Verskeie aspekte is bespreek met die klem op ‘n begroting wat maksimaal aangewend word om gemeenskappe te groei en te ontwikkel.
Die film- en joernalistieke studente van ForwardFund Trust het na die sessie die geleentheid gekry om ‘n onderhoud met die Minister te voer. Kyk hier na die kort video wat die studente as deel van hul praktiese ervaring daarna gemaak het.
Paneellede het ingesluit:
Daniel Johnson
Jo-Ann Johnston (Dept van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme)
Jacqui Gooch (Vervoer en Openbare Werke)
Brent Walters (Sport en Kultuursake)
Helen Davies (Dept van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme)
Zakariya Hoosain (Hoof van Finansies)
Hildegarde Fast (DDG: Energiesekerheid vir Ekonomiese Ontwikkeling)

#WCBudget2019