DesemberDesember

Piekniekkonsert-aand in Paarl

20 Januarie - 20 Januarie, 2020

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

20 Januarie - 20 Januarie, 2020

Paarl

Taalmonument, Gabbema Doordriftstraat, Street, Paarl 7646

Die beroemde en geliefde The Rockets is so ‘n instelling by die ikoniese Taalmonument dat hulle weer die Paarlberg gaan rooi verf om die somer behoorlik te vier. Hul konsert is deels ter ondersteuning van die Let’s Read! geletterdheidsprojek vir kinders, en besoekers word gevra om enige kinderboeke vir hierdie doel saam te bring en te skenk.

Die vertoning is in die Tuinteater – net betyds vir ‘n wonderlike sonsondergang – op die sagte grasperk aan die voet van die monument. Besoekers is welkom om die ikoniese monument en die skilderagtige omgewing via voetpaadjies te verken terwyl die kinders hulself op die speelgrond vermaak.

Bring u eie drankies (geen glas) en piekniekmandjies, of bestel vooraf een (021 863 2800). Koffie, ligte verversings, pizza, wyn en bier is ook te koop.

Kinders onder 13 R50 | Volwassenes R100

Wanneer: 20 Januarie 2020

Waar: Taalmonument, Gabbema Doordriftstraat, Street, Paarl 7646

Wie: alle ouderdomme

Vir meer inligting: e-pos aan admin@taalmuseum.co.za of besoek Afrikaanse Taalmonument

KOMPETISIE:

Hou ons sosiale media blaaie dop en skakel gerus in vir meer inligting rondom ons kompetisie in samewerking met ThingsToDoWithKids en Plakkie™