DesemberDesember

Peter Pan on Ice

15 Januarie - 2 Februarie, 2020

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

15 Januarie - 2 Februarie, 2020

Kaapstad

Artscape Theatre, D.F. Malan St, Foreshore, Kaapstad, 8001

Neem ‘n reis na Neverland in hierdie klassieke verhaal oor towerkuns – ‘n ware skouspel op regte ys! Kom kuier saam met Peter – die seun wat nooit grootword nie – terwyl hy en Tinker Bell vir Wendy en haar broers vanaf hul Londense huis op ‘n magiese reis na Neverland wegsleep. Kyk terwyl hulle opwindende avonture met die Lost Boys, Tiger Lily en die meerminne geniet, terwyl hulle die bose Captain Hook, sy seerowers en ‘n baie honger krokodil teëkom!

Kaartjies vanaf R125-R450, afhangend van die sitplekplasing.

Wanneer: 15 Januarie 2020 – 02 Februarie 2020

Waar: Artscape Theatre, D.F. Malan St, Foreshore, Kaapstad, 8001

Wie: Kleuter 3-5, skolier 6-9, tussen 10-12, tiener 13-17, volwassenes

Vir meer inligting: Peter Pan on Ice

 

KOMPETISIE:

Hou ons sosiale media blaaie dop en skakel gerus in vir meer inligting rondom ons kompetisie in samewerking met ThingsToDoWithKids en Plakkie™