Optog tydens ‘lockdown’
5 April - 5 April, 2020
* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

Maak ‘lockdown’ jou gespanne? Jy gaan nie alleen hierdeur gaan nie.
Optog het nog twee verrassingspakkies vooraf opgeneem en sal elke Sondag vir ‘n e-konsert in jou sitkamer sorg! Teen slegs R50 kan jy die room van Suid-Afrika se kunstenaars tuis verwelkom.
1. Besoek www.optog.co.za en klik op e-konsert
2. Klik op een van drie betalingsopsies. Indien jy opsie 2 of 3 kies: voltooi bedrag
3. Klik op “Add to bag”, daarna op “Sien mandjie” en dan op “Gaan voort”
4. Voltooi inligtingsveld en teken in op OPTOG! nuusbrief
5. Klik op “Use new credit card without storing” en volg die betalingsinstruksies
6. Klik op “Proceed to payment” en “Pay now”
7. Ontvang e-pos wat aankoop van kaartjie bevestig
8. Ontvang e-pos met kaartjiebesonderhede. Klik op die woord “hier”
9. Klik op “view” wat in rooi op skerm verskyn
GENIET DIE KONSERT!