Northlink College se ope dag met 104fm!

16 Augustus - 17 Augustus, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

16 Augustus - 17 Augustus, 2019

9:00 vm - 1:00 nm

Talle hoërskoolleerlinge het Northlink College se Wingfield- en Parowkampus se Opedag bygewoon. Radio Tygerberg 104FM het tydens #Brunch met Benescke Janse van Rensburg regstreeks uitgesaai en met sleutelrolspelers van Northlink College gesels. Robin Naidoo, arbeidsbestuurder,
Antonio Pretorius, bestuurder vir afstandsonderrig en Heloise Lotz, Akademiese Hoof, het vertel watter praktiese onderrig dié kolleges bied.

 

_________________

 

Northlink College hou Vrydag 16  en Saterdag 17 Augustus hul opedae by die Wingfield kampus in Jakes Gerwel Rylaan!

Of jy nou voltyds, deeltyds, of deur die pos wil studeer – daar is 60 kursusse om van te kies! Besoek northlink.co.za vir meer inligting.

En op Vrydag 16 Augustus, kuier die Radio Tygerberg buite-uitsendings eenheid ook by die opedag. Kom maak gerus tussen 09:00 en 12:00. Kom #POPin wanneer jy die ope dag besoek – ons wil jou graag ontmoet!