Ons saai uit vanaf Winelands Pork

28 Augustus - 28 Augustus, 2019

BESONDERHEDE

28 Augustus - 28 Augustus, 2019

9:00 vm - 12:00 nm

Radio Tygerberg 104fm kuier Woensdag 28 Augustus van 09:00 tot 12:00 by Winelands Pork in La Belleweg, Stikland.  Winelands Pork verskaf uitstaande gehalte vark produkte aan verskeie groot kettingwinkels en groothandelaars, maar jy kan hulle varknek, filette, tjops, en ribbetjies direk kom koop teen winskoop pryse!

Kom loer in en vind meer uit van Winelands Pork se uitstekende produkte, spesiale aanbiedinge, en kompetisies!

Besoek Winelands Pork se webtuiste by wlpork.co.za,  of gaan na hul Facebookblad.  Jy kan heerlike varkresepte kry en meer leer oor hul maandelikse kompetisies!