AprilApril

Ons kuier by CY Market in Durbanville!

30 September - 30 September, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

30 September - 30 September, 2019

9:00 vm - 12:00 nm

The Stone Shed, Vrymansfontein Farm, Koeberg/Adderley Road -33.82594° S, 18.65319° E

Kontak Nommer:

083 234 8606

Op Maandag 30 September kuier Radio Tygerberg 104fm van 09:00 tot 12:00 by die jaarlikse CY Mark by Stone Shed, Durbanville!

Kom maak ‘n draai by ons buite-uitsending en geniet  die dekor- en geskenkstalletjies, kostrokke en musiekoptredes!

Kaartjies kos R50 en kan by die deur of by Computicket gekoop word. Toegang is gratis vir  kinders onder 14 jaar.

Die CY Mark 2019 skop 30 September af by Stone Shed op die Adderley Pad, 11km buite Durbanville.

Wat kan jy verwag? Loer na 2018.