#HuisToe op 24 April 2019 by On Darwin Centre

24 April - 24 April, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

24 April - 24 April, 2019

4:00 nm - 7:00 nm

___________

Our charity for this Wednesday was HOUSE OF THEMBISO
House of Thembiso (Promise in Xhosa) is a Place of Safety or Halfway Home for babies up to
the age of 12 months.  Thembiso started in February 2007 by Doxa Deo Langeberg to make a difference in the lives of children with special needs. We welcome support from volunteers.

Contact Number 021 988 9567
info@thembiso.co.za

___________

Wat het The Daily Coffee Café, Soapy Suds Laundry, Headlines Barber shop, Pizza Perfect, Pick n Pay Supermark, en Alpha Pharm  in gemeen?

Almal is fantastiese winkels, én almal is by On Darwin Centre, op die hoek van Darwin en Dan King Strate in Kraaifontein!

Die Radio Tygerberg span saai 24 April tydens Huis Toe met Reinhard Kotze tussen 16:00-19:00 uit vanaf On Darwin Centre, en ons wil jou daar sien!

Ontmoet die winkeleienaars en ons omroepers, en geniet die spesiale aanbiedinge van On Darwin Centre!

Kom geniet spesiale aanbiedinge en puik diens by die top gehalte winkels.