OB: Stellenbosch Square 6 Julie 2019

6 Julie - 6 Julie, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

6 Julie - 6 Julie, 2019

9:00 vm - 12:00 nm

Stellenbosch

Crn R44 & Webersvalley Road

Kontak Nommer:

021 880 0049

Kontak Persoon:

Centre Management

Radio Tygerberg 104fm het Saterdag heerlik tydens die buite-uitsending by Stellenbosch Square gekuier. Dankie aan al die luisteraars wat ook kom groet het. Die span is behoorlik bederf met ‘n ete van The Boer and Butcher. Verder het #thedailycoffeecafe vir die warm koffie gesorg! 

Maak seker jy ervaar ook hierdie eerste klas diens en gasvryheid en maak ‘n draai by Stellenbosch Square.

Radio Tygerberg 104fm kuier eerskomende Saterdag 6 Julie by die immergewilde Stellenbosch Square van 09:00 tot 12:00!

groet ons by die buite-uitsending en geniet ‘n heerlike dag se inkopies saam met jou hele gesin. Selfs jou dierekinders is welkom by Stellenbosch Square.

Met fantastiese winkels soos Woolworths, Deluxe Lazer and Spa, Pick ‘n Pay, Boer en Butcher, Clicks, The Daily Coffee en Piza e Vino (Pizza- ee- veeno), is daar iets vir almal om die naweek voor die skoolvakansie mee af te sluit. Daar is ook velige gratis parkering vir jou gemoedsrus.

Sien jou Saterdag 6 Julie, by Stellenbosch Square!

Loer solank wat om te verwag deur  Stellenbosch Square op sosiale media te besoek by:

Website: http://www.stellenboschsquare.co.za

Facebook: https://www.facebook.com/stellenboschsquare/

Instagram: https://www.instagram.com/stellenboschsquare/