OB: Beyond the Edge Tutoring

15 Junie - 28 September, 2019

BESONDERHEDE

15 Junie - 28 September, 2019

9:00 vm - 12:00 vm

15 Junie - Ravensmead Hoërskool 22 Junie - Fairmount Sekondêr (Grassy Park) 29 Junie -  Wespoort Primêr – (M'Plain) 13 Julie – Forest Village Leadership Academy (Eersterivier) 21 September - TBC 28 September - TBC

Kontak Nommer:

(021) 911 5900 /4

Kontak Persoon:

Edmunt mobile: 083 707 6318

 

By Beyond the Edge Tutoring is elke leerder ‘n wenner! En van nou tot September besoek die span saam met Radio Tygerberg 104FM nie minder as ses plekke nie!

Radio Tygerberg en Beyond the Edge Tutoring kuier oor die volgende paar Saterdae  van 09:00 – 12:00 by onder meer Ravensmead Hoërskool, Fairmount Sekondêr (Grassy Park), Wespoort Primêr – (Mitchell’s Plain) en Forest Village Leadership Academy (Eersterivier).

Bring jou ouers en asook jou nuutste rapport en kom vind uit waarmee Beyond the Edge jou kan help. Gratis Hot chocolate vir almal wat kom inloer, en die kans om wonderlike pryse te wen. Vir die eerste 50 leerders, wat met hul rapporte opdaag, sal  elk ‘n gratis skryfbehoefte geskenkpakontvang!

Merk dus jou dagboek solank vir die volgende plekke: