Moedersdag met Bunches for Africa

11 Mei - 11 Mei, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

11 Mei - 11 Mei, 2019

9:00 vm - 1:00 nm

Brackenfell

24 Fourie Street, Brackenfell

Kontak Nommer:

+27 21 982 3412

Kontak Persoon:

Abigail James

 

Om seker te maak jy is voorbereid vir Moedersdag, kuier die Radio Tygerbergspan Saterdag 11 Mei van 09:00 – 13:00 by Bunches For Africa.

Kom maak ‘n draai by Fouriestraat 24, Brackenfell en kies ‘n spesiale ruiker vir jou ma. Met Bunches se wye moedersdag geskenkreeks, is daar iets vir elke ma! Daar is ook heerlike eetgoed by hul restaurant, Papaz Bistro.

Sien jou by Bunches for Africa op Saterdag 11 Mei!