DesemberDesember

Michael W Smith – net AMAZING!

7 Junie - 8 Junie, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

7 Junie - 8 Junie, 2019

7:00 nm - 11:00 nm

Kaapstad

7 & 8 June - GrandWest Casino and Entertainment World in the #MotherCity

Kontak Nommer:

086 1000 291

Daar was hoendervleis-oomblikke in die Grand West Arena in Kaapstad tydens die Michael W Smith-konsert aangebied deur 104Concerts in samewerking met Radio Tygerberg 104FM.
Die toer – wat amper nie afgeskop het nie te danke aan Michael se ampervol paspoort – is op ‘n hoogtepunt afgesluit. Een woord wat telkens tydens  die kommentaar van luisteraars opgeduik het was:

AMAZING!

As jy nie daar kon wees nie geniet hierdie pragtige foto’s op ons FaceBook-blad deur Nelis Engelbrecht Photography van Light Lounge Studio.

En as jy gelukkig genoeg was om daar te wees? Deel met ons! Plaas ‘n foto van jou of die vertoning onder enige van die #MichaelWSmith posts onder op ons blad. Een gelukkige persoon gaan wegstap met ‘n ongelooflike geskenkpak.

Die wenner is…

Lucindia Coetzee!

Baie geluk jy kan jou geskenkpas by ons kantore gedurende kantoor-ure optel!

Luister sommer na hierdie ou gunstelinge van Michael W Smith wanneer jy deur die foto’s blaai. Geniet!

 

______________________________

https://www.facebook.com/Tygerberg104FM/videos/1287780571379033/

 

Moenie die legendariese Michael W. Smith  se optredes hierdie Junie-maand in Suid-Afrika misloop nie!

104Concerts bring hierdie baie gewilde en geliefde sanger vir ‘n tweede keer na Suid-Afrika in samewerking met Radio Tygerberg 104FM Radio Tygerberg IsiXhosa.

4 Junie – Moreleta Park Moreleta Park Gemeente Pretoria;

6 Junie – Rhema Bible Church in Johannesburg;

7 & 8 Junie – GrandWest Casino and Entertainment World in Kaapstad.

Deure open om 18:00.

Gou spring bespreek sommer nou jou kaartjies by https://itickets.co.za/events/425093
104Concerts