JanuarieJanuarie

LUISTER: Onderhoud met oom Angus

27 Maart - 27 Maart, 2020

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

27 Maart - 27 Maart, 2020

10:00 vm - 12:00 nm

LUISTER HIER NA DIE ONDERHOUD:

https://iono.fm/e/837472

Benescke Janse van Rensburg  gesels in #Brunch met oom Angus Buchan gesels oor sy en tannie Jill se positiewe COVID-19 diagnose.

Daar is tans meer as 1000 bevestigde gevalle van persone wat positief getoets het in Suid-Afrika met twee sterftes in die Wes-Kaap. Ons dink in hierdie tyd aan elkeen wat geraak is.

Die leier van die ACDP Kenneth Meshoe het ook positief vir COVID-19 getoets.