Kom #POPin by KUIER en SON
16 Februarie - 16 Februarie, 2019
* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE
16 Februarie - 16 Februarie, 2019
11:00 vm - 1:00 nm
Radio Tygerberg 104fm gaan eerskomende Saterdag #INPOP by Kuier se baie gewilde Mall Activations in samewerking met The Prawn Festival. Maak beslis vanaf 11:00 ‘n draai by Blue Route Mall in Tokai as jy van die akteurs van Suidooster wil ontmoet. Daar is hope pryse en ons eie Gerald Petersen is op die verhoog.
Dankie vir die ondersteuning en #inPOP! Ons #Kuier weer binnekort!