#KleinSaterdag

27 Februarie - 27 Februarie, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

27 Februarie - 27 Februarie, 2019

9:00 vm - 12:00 vm

N1 Stad Goodwood

Montagu Winkel Ingang 2

 

Dankie aan al ons luisteraars wat vandag by Montagu se winkel by N1city #INgePOP het! Leah SA Funky Ouma 2nd Harvest Food BankDie studente van ForwardFund Trust het as deel van hul praktiese opleiding Radio Tygerberg 104FM se #KleinSaterdag verfilm.
Baie dankie aan Café Latino N1 City vir die #ONGELOOFLIKE diens, heerlike koffie en bederf.

VOLGENDE WEEK IS ONS BY DIE SAKEBYEENKOMS MET DIE WES-KAAPSE MINISTER VAN FINANSIES, DR IVAN MEYER. KOM #POPIN

______________

Ons kuier vandag by die Montagu Winkel by Ingang 2 in N1 Stad met Leah, gee pryse saam met Funky Ouma weg, hoor wat die span by 2nd Harvest vir honger kinders doen en gee opleiding aan die student van Forward Fund Akademie!

Moenie ons mis nie (en dis Nasionale Melktertdag, ‘n goeie rede om ‘n winkelsentrum te besoek…)