DesemberDesember

Klein Saterdag by Cape Gate Winkelsentrum

13 Februarie - 13 Februarie, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

13 Februarie - 13 Februarie, 2019

9:00 vm - 12:00 nm

 

Kom #POPin by Cape Gate Winkelsentrum Woensdag en ontmoet die span van Radio Tygerberg 104fm wanneer #Brunch met Benescke vandaar uitgesaai word.