DesemberDesember

104fm reik uit met Kerk sonder mure

5 Mei - 5 Mei, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

5 Mei - 5 Mei, 2019

1:00 nm -

Spine Road Sekondêr skoolsaal MitchellsPlain

Op Sondag 5 Mei kom Radio Tygerberg saam met die Kerk Sonder mure-span MitchellsPlain toe.

Die geleentheid begin om 13:00 en word in die Spine Road Sekondêr skoolsaal aangehou.

Henry Pike gaan die Woord bedien terwyl die groep, Almost Sunday gaan sorg vir die musiek. Oggendrooi se Anton Brink en Gerald Petersen gaan as seremoniemeesters optree.

Dis 5 Mei, Spine Road Sekondêr in Mitchellsplein saam met Radio Tygerberg. Ons lééf Christus.

______________