IPIC Die Boord

14 September - 14 September, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

14 September - 14 September, 2019

9:00 vm - 12:00 vm

Corner of R44 and Saffraan Avenue Die Boord Stellenbosch, 7600 Western Cape South Africa

Kontak Nommer:

+27 21 975 2617

Radio Tygerberg het die lekker naweek afgeskop met ń Buite Uitsending by Ipic Winkelsentrum, Die Boord in Stellenbosch. ń Opwindende dag van rugby geselsies, oulike hondjies tot fantastiese pryse wat gewen is!
Dankie vir al die ondersteuning en elkeen wat kom groet het.

 

 

 

Ter viering van die Rugby Wêreldbeker, kuier Radio Tygerberg 104fm op Saterdag 14 September by Ipic, Die Boord, in Stellenbosch. Daar gaan hope opwinding by ons buite uitsending wees en tussen 09:00 en 12:00 kan jy  Cobus Wiese, een van die Stormers rugbyspelers, kom ontmoet. Rugby Tots, asook Rhenish en Eikestad  laerskole sal ook deel wees van die dag se rugby-gees. Daar sal ook winskopies en pryse te wen wees by Ipic, Die Boord, se handelaars. Bring die hele gesin.