Motus Nissan & Datsun Tygervalley

23 November - 23 November, 2019

BESONDERHEDE

23 November - 23 November, 2019

9:00 vm - 12:00 nm

Op Saterdag 23 November  van 09:00 – 12:00 kuier Radio Tygerberg by Motus Nissan & Datsun Tygervalley. Maak seker jy kom maak ‘n draai en toetsbestuur een van hulle splinternuwe of tweede handse motors.