DesemberDesember

Groter Beter Brights!

28 Junie - 28 Junie, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

28 Junie - 28 Junie, 2019

9:00 vm - 12:00 nm

Hoek van Bottelary en Cecil Morgan

Die opening van die splinternuwe Brights hardewarewinkel, BRIGHTS HARDWARE op die hoek van Bottelary en Cecil Morgan rylaan was ‘n reuse sukses.#RadioTygerberg104FM het tussen 09:00 – 12:00 vir die musiek en vermaak gesorg met #Brunchse Benescke Janse van Rensburg en Huis Toe se Reinhard Kotze.

 

 

Splinternuwe 6000m2 Brights Hardware Winkel in Brackengate

Radio Tygerberg 104fm saai op Saterdag 28 Junie, by die groot openingsdag uit van die splinternuwe Brights by Brackengate.

Dis op die hoek van Bottelary en Cecil Morgan.

Die nuwe winkel spog met meer vloerspasie, meer produkte, ‘n speelarea vir die kleinspan, koffiewinkel, en meer as genoeg veilige parkering!

Daar gaan hope spesiale aanbiedinge wees ter viering van die opening!

Maak dus seker jy is by die nuwe Brights Brackengate op 28 Junie,