‘Groovy’ somerpret by Grand West

5 Desember - 11 Januarie, 2020

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

5 Desember - 11 Januarie, 2020

12:00 nm - 8:00 nm

Kaapstad

Grand West Casino, 1 Jakes Gerwel Dr, Goodwood, Cape Town, 7460

Elke dag vanaf 5 Desember 2019 tot 11 Januarie 2020 van 12:00 – 20: 00 is daar tonne pret vir die hele gesin.

Sommige van die aktiwiteite en dinge wat jy sal sien, sluit in: gesigskilders, ‘live’ DJ’s, tekenprentkunstenaars, ‘stiltwalkers’, ballonvou kunstenaars, towenaars, dansers, akrobate en nog baie meer!

Wanneer: 5 Desember 2019 – 11 Januarie 2020

Waar: GrandWest

Wie: alle ouderdomme

Vir meer inligting: Groovy Holiday Fun by GrandWest

KOMPETISIE:

Hou ons sosiale media blaaie dop en skakel gerus in vir meer inligting rondom ons kompetisie in samewerking met ThingsToDoWithKids en Plakkie™