Gratis Trauma-steun opleidingsessies!
28 September - 28 September, 2019
* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE
28 September - 28 September, 2019
9:00 vm - 12:00 nm
Parow, asook in Kommetjie en Somerset-Wes
Kontak Nommer:
073 207 9079
Webwerf:
In September wil Radio Tygerberg 104fm die #ROOIverskil wees en maak in die Kaapse Skiereiland. Ons het hande gevat met die organisasie 1000 Women Trust wat daarop fokus om vroue wat in gevaarlike omstandighede verkeer met ‘n praktiese uitkoms te bemagtig of hul deur die proses te help indien daar reeds ‘n traumatise gebeurtenis plaasgevind het. Die 1000 Women Trust help ook om die persone wat rondom daardie persoon is, toe te rus met die nodige hulpmiddels om haar (en moontlik haar kinders) reg te ondersteun. Dit is ‘n veilige plek vir vroue.
Drie gratis Trauma-steun opleidingsessies word op 14 & 28 September en op 19 Oktober by by ons kantore in Parow, asook Kommetjie en Somerset-Wes aangebied.