Gesels saam met Premier Alan Winde

11 Junie - 11 Junie, 2020

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

11 Junie - 11 Junie, 2020

6:00 nm - 7:00 nm

Kontak Nommer:

021 448 6266

Elke Donderdagaand gedurende Junie 2020 @18:00-19:00 op skuif die Wes-Kaapse premier Alan Winde agter die mikrofoon skuif om te praat oor die reaksie van die provinsiale regering op die koronavirus en nuutste regulasies.

Jy kan deel wees van die gesprek.

Kontak die Wes-Kaapse regering by 021 448 6266, WhatsApp by 061 862 1065 of die SMS sleutelwoord COVID-19 na 32158, gevolg deur u vraag, naam en area, onthou elke SMS kos R1,00.

Die geselsprogram word aan jou gebring deur die Wes-Kaapse regering – Kom ons stop die verspreiding.

Luister hier