Geniet die musiek van ABBA by Grand West

18 Januarie - 18 Januarie, 2020

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

18 Januarie - 18 Januarie, 2020

8:00 nm - 10:30 nm

Kaapstad

Grand West Casino, 1 Jakes Gerwel Dr, Goodwood, Cape Town, 7460

Die ABBA Show is ver van ‘net nog ‘n coverband’, maar eerder ‘n volskaalse teaterproduksie met 2,5 ure se ‘live’ musikale optredes – insluitende ‘n ‘live backing-band’, replika kostuums, teaterbeligting en effekte en al die danspassies wat ‘n ABBA-aanhanger kan hanteer.

Kaartjiepryse hang af van sitplekbespreking.

Wanneer: 20:00, 18 Januarie 2020

Waar: Grand west Casino, 1 Jakes Gerwelrylaan, 7460 Goodwood, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Wie: tieners tot volwassenes

Vir meer inligting: The ABBA Show

KOMPETISIE:

Hou ons sosiale media blaaie dop en skakel gerus in vir meer inligting rondom ons kompetisie in samewerking met ThingsToDoWithKids en Plakkie™