AprilApril

Die Brunch @ Die Boer

12 Oktober - 12 Oktober, 2018

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

12 Oktober - 12 Oktober, 2018

9:00 vm - 12:00 nm

Die Boer, Durbanville

Die eerste Die Brunch by Die Boer Boer was ‘n reuse sukses en heeltemal uitverkoop! Die oggend is afgeskop met ‘n ‘dance off’ gevolg deur getuienisse van die dagomroepers van Radio Tygerberg 104FM. Jak de Priester en @ShanaRay het die gehoor geinspireer met hul lewensreis en musiek. Geskenkpakke van Watkinsvaleur en Roeptv.com is ook uitgedeel. “Ons moet ons kinders so lief hê dat hulle beter mense vir Suid-Afrika kan wees,” het Jak de Priester gesê. “Ons moet goed voel oor onsself sodat ons kinders kan goed voel oor hulself en God dan in alles rondom hulle kan sien,” het hy bygevoeg.

In samewerking met: