DesemberDesember

COVID-19: Bly op hoogte met die regte inligting – Skakels

5 Maart

BESONDERHEDE

5 Maart

 

COVID19-STS-AFR-1-AfrSubs_emailable_1

 

 

 

 

 

 

 

BRON: NETWERK24

KORONAVIRUS: ALLES WAT JY MOET WEET

Vir deurlopende nuus, ontledings en al die feite, volg Netwerk24 se dekking soos wat dit ontvou hier  http://bit.ly/38QgmCF See Less

Lees ook:
▪️Dié 13 goed moet jy weet oor Cyril se toespraak: http://bit.ly/2x0HSjK
▪️Jou reisplanne ontwrig? Dit is jou opsies: http://bit.ly/2IYEV5P
▪️Misdadigers buit Covid-19 uit: http://bit.ly/39Y89hk
▪️Bly kalm, kos sal nie opraak nie: http://bit.ly/2WiDF5C
▪️Werk só van die huis af: http://bit.ly/2Qn06my

 

 

 

President Ramaphosa het streng maatreëls aangekondig met 61 persone wat positief getoets het vir #COVID-19 in Suid-Afrika.STATEMENT BY PRESIDENT CYRIL RAMAPHOSA ON MEASURES TO COMBAT COVID

Skole sluit eerskomense Woensdag 18 Maart tot na Paasnaweek en sametrekke van meer as 100 mense word verbied.

Klem is gelê op persoonlike higiëne en ‘n versoek is gedoen om alle reis en vervoer tot die minimum te beperk. Dit sluit vlugte, bus en vervoer per taxi in.

Hier is ‘n inligtingsgrafiek van die Centre for Early Childhood Development wat alles treffend uiteensit.

 

 

 

https://www.facebook.com/WCGHealth/videos/188491849117222/?t=2

 

Die eerste geval van die gevreesde coronavirus, COVID-19 in Suid-Afrika, is op Woensdag 5 Maart 2020 deur die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) bevestig.

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) het COVID-19 op 11 Maart tot ‘n pandemie verklaar. In Suid-Afrika is 17 bevestigde gevalle met een in die Wes-Kaap. Mense word gemaan om steeds kalm te bly en goeie higiëne toe te pas.

Die Wes-Kaapse minister van gesondheid. dr. Nomafrench Mbombo, het die publiek gevra om kalm te bly.

“Ons departement het wêreld­klas-stelsels en -fasiliteite om mense te toets en alles moontlik te doen om te help.”

Die besmette pasiënt is ’n 38-jarige man van KwaZulu-Natal wat met sy vrou na Italië gereis het en op 1 Maart na Suid-Afrika teruggekeer het. Nadat hy simptome van koors, hoofpyn, ’n seer keel en ’n hoes gehad het, het hy op 3 Maart ’n dokter gaan sien. Hy, asook die dokter, is in afsondering vanaf 3 Maart.

Om te verseker dat die regte inligting aan ons lesers en luisteraars deurgegee word, volg ons die skakel na die spesiale webblad van die Wes-Kaapse Regering se Departement van Gesondheid.

KLIK HIER VIR WEBBLAD

KLIK HIER VIR FACEBOOK

Deel inligting verantwoordelik.

Weet jy hoe om jou hande deeglik te was? Loer en deel gerus hierdie video van die World Health Organization (WHO) met familie, vriende en skole.

https://www.facebook.com/WHO/videos/811769392676166/?t=2

Was jou hande:
*wanneer dit vuil is,
*voor en nadat jy met kos werk,
*na jy die toilet besoek het
*wanneer jy met kinders en siek persone werk
*nadat jy genies of gehoes het en
*nadat jy met diere gewerk het.

SABC NUUS: 5 MAART 2020

https://www.facebook.com/SABCNuus/videos/1211727395687416/?t=9

BRON: SABC NUUS FACEBOOK

NUUS: President Cyril Ramaphosa doen ‘n beroep om kalmte te midde van die eerste bevestigde geval van Covid-19 in Suid-Afrika. Die geval in KwaZulu-Natal is deur die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes bevestig. Die 38-jarige Suid-Afrikaanse man het saam met sy vrou na Italië gereis en het op 1 Maart na Suid-Afrika teruggekeer. Ramaphosa maan dat Suid-Afrikaners hulleself moet voorberei vir die impak van die virus.