DesemberDesember

Bunches for Africa raak 18!

31 Augustus - 31 Augustus, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

31 Augustus - 31 Augustus, 2019

9:00 vm - 12:00 nm

Baie geluk aan almal by Bunches met 18 jaar! HiepHiep!

Radio Tygerberg vier op Saterdag 31 Augustus saam met Bunches for Africa hul 18de verjaarsdag, met ‘n spesiale buite-uitsending vanaf hul fabriekswinkel! Da ar is 10% afslag op enige produkte te koop by hul winkel en natuurlik ook op blomme vir  Lente- en Sekretaressedag..

Bring die hele gesin na die straatmarkie en geniet ‘n heerlike middagete by PAPAZ Bistro.