Buite-uitsending 3 Mei by Winelands Pork in Stikland
3 Mei - 3 Mei, 2019
* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE
3 Mei - 3 Mei, 2019
12:15 nm - 3:00 nm
Radio Tygerberg 104fm saai Vrydag 3 Mei gedurende #Kuiertyd met Lorrein Katzke uit vanaf Winelands Pork in Stikland.
Kom groet die uitsaaispan en loop lag-lag weg met Winelands Pork se winskopies op smaaklike varkprodukte soos:
* Heel en Halwe varkies @ R32.99/kg
* Kwart Varkpakke @ R33.99/kg
* Vark Kassler Steaks @ R59.99/kg
* Vark Lende Tjops (Gevries) @ R49.99/kg
* Winelands Pork Boerewors @ R45.99/kg
Alle spesiale pryse geldig terwyl voorraad hou of tot 11 Mei.