NovemberNovember

Buite-uitsending Stellenberg Feesmark

26 Oktober - 26 Oktober, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

26 Oktober - 26 Oktober, 2019

9:00 vm - 12:00 vm

Bellville

Straatadres: h/v Mountain Viewrylaan en Edelweissweg, Eversdal, Bellville.

Kontak Nommer:

021 910 3900

Kontak Persoon:

Feeskantoor

104fm saai uit vanaf die Stellenberg Feesmark!

Op 26 Oktober is ons by een van die lekkerste inkopiefeeste in die Kaap! Maak seker dat jy vanaf 23 Oktober tot 9 November  hierdie mark van die NG Gemeente Stellenberg besoek vir al jou geskenke, middag-etes of sommer net om lekker deur stalletjies te snuffel. Kinders welkom.

  • Maandae tot Vrydae vanaf 10:00 tot 20:00, Saterdae vanaf 09:00 tot 18:00, Sondae gesluit.
  • 370 stalletjies met kwaliteit handware.
  • Geskenke vir die hele gesin.
  • Restaurant wat ligte etes asook middag- en aandetes bedien.
  • Wyn, bier, koeldrank en mengeldrankies te koop.
  • Koffie, cappuccino’s, koek en pannekoek.
  • Gratis toegang
  • Gratis parkering
  • Rolstoelvriendelik
  • Krediet-, debietkaarte en Kaapse Verbuikerskaarte word aanvaar.

Rig enige navrae aan die Feesmarkkantoor by 021 910 3900/feesmark@stellenberg.co.za