Buite-uitsending: Dial-a-Bed 18 Mei
18 Mei - 18 Mei, 2019
* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE
18 Mei - 18 Mei, 2019
9:00 vm - 12:00 vm
Bellville
Dial-a-Bed Willowbridge Village 39 Carl Cronje Dr, Tygervalley
Kontak Nommer:
0827097849
Kontak Persoon:
Sam Ford Dial-a-Bed Area Bestuurder
Wat het Radio Tygerberg, Dial A Bed en JY ingemeen? Op Saterdag 18 Mei, vier ons ALMAL dat Dial A Bed NOU oop is by Willowbridge Village (langs die Builders). Radio Tygerberg saai regstreeks uit! Kom maak asseblief ‘n draai en maak gebruik van die spesiale aanbiedinge – doen dit in die naam van goeie slaap! Saterdag 18 Mei, vanaf 9 tot 12! By Dail A Bed Willowbridge Village (langs die Builders).
Twee gelukkige Oggend Rooi-luisteraars staan ook ‘n kans om ‘n groot prys met die komplimente van Dial-a-bed Willowbridge Village. Dis ‘n Forty Winks St Moritz konings grootte ekstra lengte bed stel, ter waarde van R15 999 gedurende die week van 20 – 24 Mei in #Oggendrooi met Anton en Gerald!
Maak dus seker jy bly ingeskakel!
Kry die Grand Opening katalogus hier: http://bit.ly/2PCoS0c
Aanbiedinge geldig terwyl voorraad hou. Bs en Vs geld.
Dial-a-Bed