99er Fietstoer – trap saam op 8 Feb 2020

8 Februarie

BESONDERHEDE

8 Februarie

Volle Dag

Durbanville (Horse) Racecourse

Kontak Nommer:

0878204210

Hou bene, hou!

Op Saterdag 8 Februarie is die 99er Fietstoer by Durbanville Resiesbaan terug en Radio Tygerberg trap saam. Skryf vroegtydig in vir die 102km, of die 57km resies, en staan ‘n kans om elke twee weke fantastiese pryse in hul gelukkige trekkings te wen. Hoe vroeër jy inskryf, hoe meer kanse is daar dat jou naam getrek word! Indien jy voor 27 Januarie inskryf kwalifiseer jy ook vir die verminderde inskrywingsfooi. Skryf sommer vandag nog in by 99er.co.za.

GOED OM TE WEET

  • DATUM: Saterdag 8 Februarie 2020
  • PLEK: Durbanville Resiesbaan.
  • EARLY BIRD SPECIAL: Skryf in teen 27 Januarie 2020, en jy betaal ‘n verminderde inskrywingsfooi en kwalifiseer vir die gelukkige trekkings waar jy fantastiese pryse kan wen.
  • SLUITINGSDATUM: Aanlyn 3 Februarie 2020 laat inskrywings kan nog by registrasie gedoen word.
  • KWALIFISEER VIR: Die 102 km resies by die 99er is goeie opwarming vir die Cape Town Cycle Tour ’n maand later en dien ook as ‘n kwalifiserende wedloop vir dié fietstoer in 2021.
  • MEDIABORG: Radio Tygerberg 104fm is weer die trotse mediaborg.
  • VIR MEER BESOEK: www. 99er.co.za
  • TRAP TEN GUNSTE VAN: