2019 We Benefit Cycle Tour Race

9 Februarie - 9 Februarie, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

9 Februarie - 9 Februarie, 2019

2019 We Benefit Cycle Tour Race

Baie geluk aan die wenners van die 21ste WeBenefit SA #99er Cycle Tour in samewerking met Radio Tygerberg 104FM. Cherise Willeit is die vrouewenner in ‘n tyd van 2:45:26 met manswenner Craig Boyes wat die 102km in 2:28:51 voltooi het. Radio Tygerberg se Hardus Zevenster en Karien Basson het ook vandag die hitte aangepak en deelgeneem aan die 57km.

Die Top 10 volgens die webtuiste www.inthebunch.co.za

102km
Mans
1. Craig Boyes 2:28:51
2. Chris Cronje 2:28:51
3. Clint Hendricks 2:28:59
4. Vuyo Mavuya 2:29:09
5. Tumelo Makae 2:29:11
6. Lemar Meyer 2:29:18
7. Titus Juries 2:29:19
8. Matthew Fortuin 2:29:32
9. Wynand Hofmeyr 2:29:40
10. Linwill Jansen 2:29:40
Vroue
1. Cherise Willeit 2:45:26
2. Lucy James 2:45:34
3. Linda Hitchings 2:46:15
4. Susan Lea Melmed 2:46:52
5. Lara Lyness 2:47:25
6. Kelly Tomé 2:47:50
7. Simone van Aardt 2:48:20
8. Nicola Giliomee 2:49:13
9. Lara Tennent 2:49:13
10. Michelle Horak 2:53:03
57km
Annemarie Mans
1. Sameer Gangraker 1:36:52
2. Jason Bruintjies 1:36:53
3. Daniel Grobbelaar 1:37:00
4. Dirk Pieters 1:40:36
5. Juan Bredenkamp 1:40:51
Vroue
1. Corli de Bruyn 1:47:18
2. Lolita van Aardt 1:47:57
3. Cecile Coetzee 1:48:37
4. Jann Penfold 1:56:20
5. Olivia Penfold 1:56:36